Deel

Brittanje het al in 1913 ja gesê vir apartheid

akkreditasie
Koningin Elizabeth II
Koningin Elizabeth II

Die rede waarom ons hier in Suid-Afrika so min van koningin Elizabeth I weet, is dat sy al in 1558 oor Engeland en Ierland (nie Wallis en Skotland nie) begin regeer het – byna honderd jaar voordat Jan van Riebeeck aan die Kaap geland het.

Sy was ’n koningin met fyn gelaatstrekke en kon glo vyf tale praat, maar het nooit amptelik getrou nie. Sy het tot haar afsterwe in 1603 die koningskap behou – dus vir 45 jaar lank, maar Engeland was destyds nog ’n opkomende moondheid. Hoewel sy nie veel in militêre sake belang gestel het nie, het Engeland tog in 1588 die groot Spaanse vloot, die Armada, verslaan en só Engeland se gesag oor die wêreld se oseane verseker.

Sy was blykbaar ietwat perfeksionisties op haar voorkoms en het ’n wit masker van grimering oor haar gesig begin dra, wat haar die bynaam “Die Nar” besorg het. Toe koningin Maria van Skotland uit haar land moes vlug, het sy haar toevlug tot Elizabeth I geneem, wat haar gehuisves het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0/0
India 0
Rand - Dollar
19.12
+0.5%
Rand - Pond
23.78
+0.4%
Rand - Euro
20.45
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.79
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,039.57
+1.3%
Palladium
1,416.45
+0.6%
Goud
1,961.72
-0.1%
Silwer
23.53
-0.3%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,685
+0.1%
Alle aandele
76,929
+0.1%
Hulpbronne 10
70,118
+0.9%
Industriële 25
103,623
-0.2%
Finansiële 15
15,158
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos