Brittanje nie land van melk en heuning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annelie Botes in haar tuin in Port Elizabeth. Foto: Salvileo Meyer
Annelie Botes in haar tuin in Port Elizabeth. Foto: Salvileo Meyer

Ek deel Annelie Botes (Van alle kante, 16.11) se beskrywing van die hartseer met die groet van kinders wat oorsee vertrek. Ek het ’n getroude dogter wat 18 jaar gelede met ’n tweejaar-werkpermit na Engeland vertrek het, en vandag nog daar is. Die verlange is blywend, veral as ouers ouer word. Ek deel ook haar positiewe indruk van ’n land waar dit voorkom asof alles werk. Met verskeie besoeke aan Brittanje was dit een van die hoogtepunte van ons besoeke.

My kinders het ’n wens uitgespreek om eendag na Suid-Afrika terug te keer. Hierdie wens word sterk ondersteun deur my skoonseun, wat nie ’n Suid-Afrikaanse burger is nie. Botes is van mening dat haar kinders nooit weer permanent in Suid-Afrika moet kom woon nie. Sy spreek haarself by implikasie sterk uit teen negatiewe aspekte van die Suid-Afrikaanse lewenswyse, waarvan ons almal deeglik bewus is.

Ek gaan nie probeer om ernstige probleme in ons land goed te praat nie, maar om Brittanje te beskryf as ’n land van melk en heuning is bloot ’n mistasting. Ja, ’n mens voel seker veiliger in Brittanje, maar dit hang beslis af van waar jy bly. Daar is talle plekke in Brittanje waar vreemdelinge beslis nie veilig is nie. Dieselfde geld natuurlik ook Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.1%
Rand - Pond
20.85
+0.1%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.75
-0.1%
Silwer
24.18
+0.1%
Palladium
1,997.00
-0.3%
Platinum
1,028.00
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos