Bulle, oppas vir Cheetahs-blapse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cheethas
Cheethas

Ek tob al geruime tyd oor waarom my geliefde Cheetahs-rugbyspan in 2017 uit Superrugby en verlede jaar uit die Europese Pro14-reeks geboender is. In die laaste paar maande het dit egter vir my glashelder geword: Die Cheetahs se grootbaas, Harold Verster, en sy bestuur het ’n paar blapse gemaak.

Blaps nommer een was om die Curriebeker in 2016 te wen. Dit doen jy nie as jy in Superrugby wil bly nie. Blaps nommer twee was om baanbrekerswerk te doen en jou heil in Europa te gaan soek. Dit het die ander groot spanne met jaloerse, gulsige oë na die Cheetahs en Europese rugby laat kyk.

Blaps nommer drie was om in 2019 weer die Curriebeker te wen. Ai, Harold, het julle dan nie geleer uit 2016 se ligte mistykie nie?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos