Deel

Cyril Ramaphosa is 221,97 jaar ryk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
President Cyril Ramaphosa says anarchy and disorder will not be tolerated on Monday during EFF's planned shutdown.
President Cyril Ramaphosa says anarchy and disorder will not be tolerated on Monday during EFF's planned shutdown.
GCIS

Ek verduidelik onlangs vir iemand wat die ordegrootte-verskil tussen 1 miljoen en 1 miljard is deur die volgende voorbeeld: Sou jy van 1 tot 1 miljoen tel met tussenposes van 1 sekonde, gaan dit jou 11,57 dae neem.

Dieselfde oefening vir 1 miljard sal 31,71 jaar neem om af te handel. Ek wil nie eers die som maak oor hoeveel jaar dit gaan neem om die honderde miljarde (rande) wat onder die ANC-regering gesteel is, te bepaal nie. Wat wel ’n vinniger sommetjie is, is hoe lank ’n mens sal tel tot by 7 miljard, wat sowat die randwaarde is van die president se rykdom – ’n koel 221,97 jaar, soos die jong mense sal sê.

Hierdie abnormaal hoë getalle laat ’n mens onwillekeurig ook dink aan die gemiddelde ouderdom van ons kabinet!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos