Deel

DA gebruik Theewaterskloof-landgoed as melkkoei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Voëlvleidam, die Swartland se hoof-waterbron, was Donderdag 23 September 100% vol. Die ander damme in die provinsie se watervlakke lyk soos volg: Bergrivier (100%), Steenbras-laer (98,9%), Steenbras-hoër (97,1%), Theewaterskloof (100,6%) en Wemmershoek (99,2%). Foto: Samuel Walters
Die Voëlvleidam, die Swartland se hoof-waterbron, was Donderdag 23 September 100% vol. Die ander damme in die provinsie se watervlakke lyk soos volg: Bergrivier (100%), Steenbras-laer (98,9%), Steenbras-hoër (97,1%), Theewaterskloof (100,6%) en Wemmershoek (99,2%). Foto: Samuel Walters

Martie Koegelenberg van die Theewaterskloof-stadsraad probeer verduidelik dat Hermanus en Caledon nie met mekaar vergelyk kan word nie, en dat dit baie moeiliker is om Theewaterskloof se boeke te laat klop (27.09).

Ek verstaan nie hoe hierdie DA-beheerde stadsraad so swaar kry nie. Hulle het ’n gratis melkkoei wat hulle kan leegtap. Die Theewaterskloof-landgoed op die oewer van die Theewaterskloofdam is reeds in 1993 as ’n private dorp met ’n gholfbaan geproklameer, wat self op eie koste alle munisipale dienste moes lewer, terwyl dit ’n bate vir alle inwoners van die Theewaterskloof-distrik is.

Toe die ANC in 2003 beheer oor die stadsraad geneem het, het hulle ’n korting van 75% op munisipale belasting aan alle boere en grondeienaars van hierdie landgoed toegestaan omdat hulle besef het dat die munisipaliteit geen dienste aan hierdie instansies lewer nie. ’n Korting op munisipale belasting aan instansies wat geen munisipale dienste kry nie, word deur alle ander munisipaliteite, onder meer ook Overstrand, toegestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos