DA kan niks in media se oë reg doen

akkreditasie
(Gallo Images)
(Gallo Images)

As ’n wit vrou John Steenhuisen se teenstander in die DA-leiersverkiesing was, sou Heindrich Wyngaard seker nie rede gehad het vir sy eensydige Hiervandaan-rubriek (30.10) nie, want dan sou die raskaart nie ter sake gewees het nie.

Hy verwys kleinlik na die DA se handleiding “van slegs agt bladsye” oor hoe die party interne verkiesingsdebatte hanteer. Wat het dit met die saak te doen – sou hy verkies het dat daar minder of meer bladsye is?

Hy noem ook dat News24 se Adriaan Basson wonder hoekom “die DA so bang is vir so ’n debat”. Kan een van hierdie twee “kommentators” dalk lesers inlig wanneer die ANC, die EFF of die VF Plus openbare debatte tussen leierskandidate hou?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 1
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos