Daar is nie twee waarhede oor dieselfde saak nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Naas Venter (“Het die Bybel nie bietjie outyds geword nie”, 20.10) en Neels Jackson (“Moet vroue dan weer kerkhoed dra?” 21.10) verwys.

Daar kan nie twee of meer waarhede oor dieselfde saak bestaan nie. Die fundamentele veronderstelling van alle regstelsels berus in beginsel op die feit dat daar iets soos “die waarheid” is. Gelowiges is maar net gewone mense wie se oë geopen is vir die Bybelse waarheid – ons, die mense, is die probleem en God is die oplossing. Ons is juis nie meer gebreinspoelde mense nie, maar deur die waarheid vrygemaak. Die sogenaamde “probleme” wat Jackson so kwistig aanhaal, is in die Bybel self reeds beantwoord! Dis jammer dat hy dit nie weet nie.

Jackson het natuurlik die reg om te verskil. Wat pla, is dat hy in sy regverdiging van die huidige verdraaiing van die Bybel misleidende argumente aanvoer om sy saak te verdedig. Hy skep doelbewus verwarring en onsekerheid. En om dit te bereik, diep hy weer die holruggeryde voorbeelde van onder meer hoede en apartheid op.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos