Dalk is verdeeldheid in NG Kerk duiwel se invloed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pexels.com
Foto: Pexels.com

Ek sal vir dr. Frits Gaum (“Is daar regtig ’n duiwel”, 14.10) wil vra: Wat het daar tussen ons as leraars gebeur dat hy beweer dat hy nie regtig glo dat daar ’n duiwel is nie. Hy ondersteun en verwoord op dié manier die dwaling van die NG Kerk se Algemene Sinode oor die duiwel in die besluite van 2011 en weer in 2013.

Ek moet Gaum en alle leraars wat sy siening toegedaan is, herinner aan art. 12 van die Nederlandse Geloofsbelydenis, wat deel is van ons belydenis:

“ . . . Sommige van die engele het uit die verhewenheid waarin God hulle geskep het, in die ewige verderf geval, maar die ander het deur die genade van God in hulle oorspronklike toestand volhard en staande gebly.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.63
-0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,792.82
+0.2%
Silwer
20.64
-0.2%
Palladium
2,199.50
-2.0%
Platinum
941.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos