Dam onder die eend uitgeruk oor ‘Oppiestoep’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Ek vind die kritiek op Oppiestoep ietwat oordrewe. As ek dit reg het, fokus die aantyging van bespotting van die nagmaal deur Valiant Swart hoofsaaklik op die gebruik van die woord “shooter” met verwysing na die nagmaalglasie (met inhoud).

Wanneer daar van ’n “shoot­er” gepraat word, verwys dit bloot na die spoed waarmee ’n drankie gedrink word en kan daar geen neerhalende betekenis of bespotting daaraan gekoppel word nie.

Om Swart, wat ’n anekdote uit sy kinderjare vertel het, en Pietman­ Geldenhuys, programleier, nou te beskuldig van “ongevoeligheid” teenoor die “sakrament” van die nagmaal is om die spreekwoordelike “dam onder die eend uit te ruk”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 31/2
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.3%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.3%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,779.78
-0.1%
Silwer
24.11
-0.7%
Palladium
2,011.15
-3.6%
Platinum
1,052.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos