Dankie vir puik opskrifte by foto’s

akkreditasie
Boomskraap
Boomskraap

Tussen al die berigte oor politieke konflik, staatskaping, rassespanning, arbeidsonrus, misdaad en moord is die plaas van gereelde lus-vir-die-oog-lesersfoto’s in Beeld soos ’n fris briesie vir ons as gereelde (néé verslaafde) koerantlesers.

Net sodra jy voel jy kan nie die negatiewe nuus verder hanteer nie, dan vang jou oog die een of ander lesersfoto wat die grootheid van die Skepping, die wonder van die natuur of die uitnemendheid van die tegnologie uitbeeld.

Terwyl die (meestal) amateur­fotograwe komplimente vir hul fotografie ontvang en selfs ’n kontantprys kan wen, gaan die puik woordspeling deur Beeld se redaksie in opskrifte by dié en ander pragfoto’s meestal ongesiens verby.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,776.64
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,156.48
+0.2%
Platinum
941.00
+0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos