‘Deel’ eerder met dié taalgebruik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
afrikaans, taal
afrikaans, taal

Met al die verkiesingspraatjies hoor ons tot vervelens toe dat daar met die probleme van munisipaliteite “gedeel” sal word. Hierdie Engelse “deal” is mos in Afrikaans “handel”.

Verder sal ons seker ook weer binnekort hoor van “matriek- “vraestelle” wat “gemerk” word deur merkers. Die Engelse “marking” beteken die toekenning van punte vir antwoorde, wat deesdae gewoonlik met nasien vertaal word. Nasien is eerder wat ’n onderwyser of ander leermeester met ’n leerling en student se werk doen om dit te korrigeer. Eksamenwerk behoort “bepunt” te word (ongebruikte woord), maar dit beteken nie onverdiende punte nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos