Die beginsels in die Bybel bly vir altyd waar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Dit is noodsaaklik om die Bybel te herinterpreteer vir vandag sodat ons dit reg kan verstaan, maar dit kan gevaarlik wees omdat sommige mense die Bybel interpreteer soos wat hulle dit graag sou wou hê.

Wanneer ons die Bybel herinterpreteer, moet ons altyd vashou aan die woorde van Jesus in Mattheus 5:18: “Dit verseker Ek julle: Die hemel en die aarde sal eerder vergaan as dat een letter of letterstrepie van die wet sal wegval voordat alles voleindig is.”

Ons moet die Woord herinterpreteer soos wat Jesus dit self gedoen het, naamlik om vas te hou aan al die beginsels wat die Here ons gegee het en om daardie beginsels toe te pas vir die tyd waarin ons leef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Everton 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Burnley 0
Rand - Dollar
15.84
+1.5%
Rand - Pond
19.80
+0.3%
Rand - Euro
16.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,841.47
+1.4%
Silwer
21.95
+2.5%
Palladium
2,023.00
+0.3%
Platinum
969.00
+3.3%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
61,726
-1.3%
Alle aandele
68,246
-1.2%
Hulpbronne 10
71,337
-0.6%
Industriële 25
75,802
-1.3%
Finansiële 15
15,729
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos