Die bestaan van die duiwel hier en hier bewys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Verskaf
Foto ter illustrasie: Verskaf

Daar was in die laaste paar weke verskeie lesersbriewe wat gehandel het oor die bestaan van die duiwel al dan nie. Vir my persoonlik het geen brief op my ’n blywende indruk gemaak nie. Volgens my kennis bestaan die duiwel wel. Ek grond my verweer op die volgende feite.

In sy boek The Christian Warfare, wat gegrond is op Efesiërs 6:11-13 (“Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.”), beweer die wêreldbekende prediker dr. Martyn Lloyd-Jones dat baie van die grootste heiliges deur die eeue bewus was van die duiwel, veral in tye van erge depressies (aanvegtinge). ’n Goeie voorbeeld daarvan is Martin Luther, wat ten tyde van die vertaling van die Bybel die duiwel met ’n inkpot gegooi het.

Die duiwel het selfs probeer om Jesus te versoek. In Lukas 4:9 is geskryf: “Hierna neem die duiwel Jesus na Jerusalem toe en laat Hom op die hoogste punt van die tempel staan, en sê: As U die Seun van God is, spring hier af! Daar staan mos geskrywe: Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm. Nadat die duiwel met al die versoekings klaar was, het hy Jesus ’n tyd lank met rus gelaat.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos