Die kliënt is nie meer koning nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
(iStock)
(iStock)

Is die bankwese in sy huidige vorm nog relevant? Ek kom nie baie in my bank nie aangesien ek meeste van my transaksies aanlyn afhandel. Tog is daar die uitsondering dat jy wel ’n tak moet besoek of die oproepsentrum skakel.

By my bank is laasgenoemde ’n stryd. Ná vele probeerslae en tot 30 minute se aanhou, kom jy dalk by iemand uit – wie jy dikwels nie kan verstaan nie, of wie jou nie kan verstaan nie.

By my bank self word jy verwelkom deur iemand wat jou na die regte toonbank beduie. In baie gevalle is daar ses diensstasies, maar net een is beman. Dit beteken dat jy soms tot ’n uur moet wag om gehelp te word. Geen verskonings nie, bankamptenare stap oral rond (dalk doelloos?), en die een persoon by die diensstasie gaan maar teen die normale tempo voort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.3%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,774.02
-0.3%
Silwer
20.13
-0.7%
Palladium
2,155.00
+0.1%
Platinum
933.50
-0.5%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos