Dis tyd dat Cele die trekpas kry

akkreditasie
Bheki Cele, minister van polisie. Foto: News24
Bheki Cele, minister van polisie. Foto: News24

Besef Bheki Cele, minister van polisie, wat in die land aangaan, of is hy totaal uit voeling met die werklikheid?

Die jongste misdaadstatistiek skreeu ten hemele. ’n Mens sou dink dat iemand wat voorheen nasionale polisiekommissaris was, sal weet wat om te doen om die huidige situasie om te keer of onder beheer te kry.

Maar Cele is duidelik die verkeerde man vir die pos. Hier is ’n tipiese voorbeeld van wat gebeur as ’n kader in so ’n belangrike pos aangestel word. Daar moet nou een van twee dinge gebeur: Cele moet dadelik die trekpas kry, of hy moet hom onverwyld met kundige en eerbare kenners en adviseurs omring wat kan help om die misdaad-wa deur die drif te trek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 338/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 320/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 16/1
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 86/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 217/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-0.1%
Rand - Pond
20.73
-0.1%
Rand - Euro
17.24
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,793.18
-0.2%
Silwer
22.59
-0.8%
Palladium
2,301.66
-3.1%
Platinum
1,015.74
-1.1%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,446
+0.6%
Alle aandele
73,854
+0.5%
Hulpbronne 10
75,609
+0.7%
Industriële 25
91,070
+0.7%
Finansiële 15
15,047
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos