Dis tyd vir ’n D.F. Malan-Bloedrivier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Skoolbanke in die Hoërskool D.F. Malan in Bellville tydens eksamentyd. Foto: Jaco Marais
Skoolbanke in die Hoërskool D.F. Malan in Bellville tydens eksamentyd. Foto: Jaco Marais

Graag leen ek van die Hoërskool D.F. Malan se skoollied: “D.F. Malan die sieraad van elk Afrikaner in die area voorwaar. Hier word ontwikkel die gees en verstand. Seuns en dogters staan hand aan hand, almal vereen in ons doel en ons strewe om vir jou, Suid-Afrika, te werk en te lewe.”

Ek is ’n Malan, met my stamboom gevestig in die Hugenote-monument in Franschhoek, en my kinders se name daarin. Trots Afrikaner. Tog blyk my herkoms en identiteit, asook die Hoërskool D.F. Malan, ’n probleem en geleentheid vir politieke boelies te wees vir persoonlike en politieke munt.

Moet ons toegee aan politieke eise en ons knie buig sonder ’n demokratiese proses en referendum om die naam van die skool te verander in ’n stoomroller-proses? Moet ons afstand doen van ons stambome, kultuur en dit wat ons opgebou het oor tyd en met moeite – met min of geen ondersteuning van die staat?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos