Eerste soen . . . van ’n man wat rook

akkreditasie
Most people lean to the right when kissing. (iStock)
Most people lean to the right when kissing. (iStock)

Johan van Wyk se skrywe (“Toe rook nog gesond, manlik en sexy was”) het my baie, baie jare teruggevat na ’n loom Vrystaatse winternamiddag toe ek as standerdsessie my eerste soen beleef het. Hy was nie ’n intellektuele reus nie, maar hy kon soen!

Hy het Texan Plain gerook en Musk Beechies gekou en sedert daardie dag was ’n soen met ’n man wat nie rook nie, soos om ’n klein hondjie se asem te ruik.

Hoewel ek self nooit leer rook het nie, is daar tog net iets aan ’n man wat rook; aan die reuk van daardie eerste maagdelike rokie van ’n vars nuwe sigaret.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.60
-0.0%
Rand - Euro
17.23
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos