Ek bid dat Du Toit weer sy geloof vind

akkreditasie
Hierdie artikel is ’n uittreksel uit die boek God: Is daar ’n ander antwoord? deur Ben du Toit. Dit word uitgegee deur Lapa.
Hierdie artikel is ’n uittreksel uit die boek God: Is daar ’n ander antwoord? deur Ben du Toit. Dit word uitgegee deur Lapa.

Ek verwys na die onderhoud met dr. Ben du Toit (11.12). Ek het baie gemengde gevoelens gehad toe ek die inhoud van sy nuwe boek probeer lees het. Skok en boosheid, nie alleenlik weens die inhoud daarvan nie, en veral deur ’n dominee, maar dat soveel ruimte gegee word ten spyte van die skrywer se pleit dat hy niemand wil ontstel nie. Dit het hy verseker gedoen.

Ná bedaring van my eerste gevoelens het ek ’n simpatie en deernis vir Du Toit ervaar toe ek die artikel weer gelees en besef het dat hy deur ’n geweldige trauma met die verlies van sy seun gegaan het. Ek het dieselfde ervaring beleef met my seun in 2018.

Daar is verskillende fases wat ’n mens deurgaan, maar genesing vat tyd. Daar is ’n tendens om iemand te blameer vir die verlies, of teleurstelling as jy iets wat jy met jou hele wese op staatgemaak het, in duie sien stort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 22
Bulls 16
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.11
-1.1%
Rand - Pond
21.35
-0.8%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,780.18
+0.7%
Silwer
22.43
+0.2%
Palladium
1,813.52
+1.6%
Platinum
934.00
-0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos