Ek wíl een van die eerstes wees

akkreditasie
Nelson Mandelarylaan 79, Bloemfontein . . . waar derduisende koerante oor dekades uitgegee is. Foto: Mlungisi Louw
Nelson Mandelarylaan 79, Bloemfontein . . . waar derduisende koerante oor dekades uitgegee is. Foto: Mlungisi Louw

Ons moes altyd in die Julie-vakansie vroeg roer in die Wildtuin. My pa se ambisie was om eerste by die hek uit te kom sodra dit oopmaak. Dit was vir hom ’n saak van eer.

Het altyd geglo die leeus geniet ’n knusse nagrus op die warm teer net buite die kamp. Soms was dit wel die moeite werd om voor hoenderkraai al uit die vere te wees.

Dinsdag 11 Augustus 2020 gaan ek Pa se les ter harte neem. Vroeg opstaan. Nou nie vir ’n Wildtuinbesoek nie, want die naaste hek is oor vyf provinsiale grense heen van Melkbosstrand. Koronakomplikasies en afstand (amper 2 000 km) maak dit onmoontlik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos