Erken krieket se veldwerkers ook

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Ek is dankbaar vir die op-die-man-af-sportverslae wat elke dag in die koerant verskyn. Daar is wel een afdeling wat kwaai afgeskeep word, naamlik veldwerk.

As ’n kolwer of bouler goed doen, word dit prominent in die berigte genoem en daar word volledig rekord gehou van hul prestasies. Maar as ’n bouler ’n vrot aflewering afstuur en ’n veldwerker vang die kolwer met ’n pragvangskoot, word die veldwerker nie in die berig genoem nie. Die bouler kry spesiale vermelding en ’n paaltjie by sy rekord vir die vrot aflewering.

My voorstel is dat indien ’n kolwer op minder as tien lopies misgevang word en uiteindelik meer as 50 lopies behaal, moet die veldwerker ook in die berig gemeld word. Net so moet ’n skitterende vangskoot of veldwerk met inisiatief ook in die berig genoem word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos