FW had nie plan, maar nou is daar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Daar is ’n eenvoudige antwoord op die vraag of FW de Klerk ’n plan gehad het (15.09): Daar het nie ’n plan bestaan om te keer dat Suid-Afrika ’n eenheidstaat onder ’n swart meerderheidsregering word nie.

Die koms van die eenheidstaat was onvermydelik, want die uiteindelike getalle-oorwig van die swart Suid-Afrikaners was oorweldigend en onstuitbaar.

Ons het kritieke denkfoute gemaak, die grootste een dat swart mense net tydelik in “blanke Suid-Afrika” is en sal terugkeer na hul eie gebiede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.33
-0.7%
Rand - Euro
18.24
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.29
+0.8%
Silwer
22.48
+0.4%
Palladium
1,809.50
+1.4%
Platinum
933.50
-0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos