Geen mandaat om ons misdadigers te maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FW de Klerk
FW de Klerk

Ek het ook gekyk na FW de Klerk se onlangse vertoning op TV waar hy as ’n held voorgehou is. Dit was ’n kykNET-program wat ’n belangrike deel van ons geskiedenis sal wees, want dit handel oor moontlik die kritiekste oomblik in ons geskiedenis. Daar is egter verskeie belangrike regstellings nodig om ’n geskiedenis van die hele waarheid na te laat.

De Klerk het slegs apartheid en ons verlede verdoem, maar nie een keer die ANC se gruweldade geopper nie. Soos die doodverbranding met die halssnoer van meer as 500 onskuldige mense met Winnie Mandela as ywerige opsweper en ook verskeie ander misdade teen die mensdom.

Hy swyg ook oor Afrikaners en ander wit mense se magtige prestasies oor meer as 300 jaar om hierdie land te help bou; die enorme bystand wat wit mense aan swart mense oor tyd verleen het, soos die skepping deur dr. Hendrik Verwoerd van swart staatskole toe swart mense slegs ’n paar sendingskole gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos