Geluk Bokke, en gee nou die jonger spelers kans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bok-vleuel Jesse Kriel wys sy frustrasie nadat die Bokke Saterdag teen Engeland verloor het.  Foto: Getty Images
Die Bok-vleuel Jesse Kriel wys sy frustrasie nadat die Bokke Saterdag teen Engeland verloor het. Foto: Getty Images

Dis nooit lekker om ’n toets te verloor nie en veral nie teen die Engelse nie – ’n toets wat ons kon gewen het.

Tog wil ek die Bokke gelukwens wat goed presteer het onder moeilike omstandighede (geen toetse in 2020, lang tye in bioborrels, vreemde beslissings deur skeidsregters, ensovoorts).

Op hierdie onlangse toer in die Noordelike Halfrond verloor hulle net een toets, terwyl die ander spanne van die Suidelike Halfrond twee of meer toetse verloor het (wel nie almal teen dieselfde teenstanders nie). Die Bokke bly ook die beste span ter wêreld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 109/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,792.45
+0.4%
Silwer
22.86
-0.2%
Palladium
1,760.99
-2.2%
Platinum
954.45
-1.2%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,677
+0.1%
Alle aandele
70,099
+0.1%
Hulpbronne 10
66,517
+1.4%
Industriële 25
92,986
-1.0%
Finansiële 15
13,499
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos