Gesprek met familie gaan nie Oscar se lot bepaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Pistorius
Oscar Pistorius

Die aansoek van die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius gaan net soveel sensasie veroorsaak soos toe hy eers aan strafbare manslag en later aan moord skuldig bevind is.

Volgens die strafregkenner dr. Llewelyn Curlewis sal baie misdadigers nie parool kry nie as dit sou afhang van ’n gesprek tussen die misdadiger en die slagoffer of laasgenoemde se familie. ’n Gesprek tussen Pistorius en die Steenkamp-familie is nie die bepalende faktor nie.

In die belang van geregtigheid moet bykomende faktore vir vrylating op parool oorweeg word. Dit sluit in faktore soos die duur van die vonnis wat reeds uitgedien is, die gedrag van die misdadiger sedert sy tronkstraf begin het, berou en die gevolge wat sy vrylating vir die samelewing mag inhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.2%
Rand - Pond
19.54
+0.5%
Rand - Euro
16.67
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,857.85
-0.5%
Silwer
21.90
-1.0%
Palladium
1,996.00
-0.6%
Platinum
947.51
-0.9%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,733
-0.7%
Alle aandele
67,217
-0.7%
Hulpbronne 10
73,651
-0.9%
Industriële 25
71,952
+0.3%
Finansiële 15
15,509
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos