God is geheimenis van wêreld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van die etiese vrae wat hom die besigste hou, sê prof. Anton van Niekerk, handel oor biomediese en genetiese verbetering van mense. Foto: Johannes Froneman
Van die etiese vrae wat hom die besigste hou, sê prof. Anton van Niekerk, handel oor biomediese en genetiese verbetering van mense. Foto: Johannes Froneman

Ek het groot waardering vir Anton van Niekerk se Standpunt (21.11). Daar is in ons tyd twee probleme in die Afrikaanse kerk en teologiese veld. Dié wat die Bybel letterlik lees en dié wat nou eers die idees van die Verligting van die 17de eeu in Europa ontdek, naamlik dat net wat die mens sien en met die verstand kan verwerk, is waar.

Sedert die teologie van Karl Barth is daardie idees in Europa verby in die teologiese wêreld. Ons het aan die suidpunt van Afrika die Verligting misgeloop. Slegs enkeles wat in Nederland in die 18de eeu gaan studeer het, het daarmee teruggekom, maar is geskors in 1860 se sinode van die Kaapse kerk. Gelukkig interpreteer die hoofstroomteologie in ons land die Bybel met insig in die tyd waarin die Bybeltekste geskryf is. Hulle vertolk dit in die taal en verstaan van hul konteks en haal die boodskap daarin uit en interpreteer dit in vandag se konteks en verstaan van die werklikheid.

Inderdaad is God die geheimenis van die wêreld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,776.64
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,156.48
+0.2%
Platinum
941.00
+0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos