Herklassifiseer boek ter wille van waarheid

akkreditasie
1795 deur Dan Sleigh
1795 deur Dan Sleigh

Melanie Steyn, wat oënskynlik as apologeet vir Tafelberg Uitgewers en The Lie of 1652 optree, se brief (11.11) verwys.

My vak is geskiedenis. Ek is opgelei in die teorie, metodiek en tegniek van geskiedenis en beoefen dit vyftig jaar lank. Ek het vier grade in die vak en my vakwetenskaplike werk word plaaslik en oorsee gepubliseer. Moet asseblief nie weer my pogings in die letterkunde daarmee verwar nie.

As u net subjektiwiteit uit u betoog laat en u daarop wil toespits om my stellings te weerlê, word dit dalk vir lesers duidelik watter van al die duimsuiery in The Lie of 1652 wat ek in my artikel (31.10) uitgewys het, u steeds as “ernstige historiese nie-fiksie” beskou, en wat u nou lesers aanmoedig om “ten minste te oorweeg”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.3%
Rand - Pond
20.67
+0.9%
Rand - Euro
17.18
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,845.46
+0.3%
Silwer
24.58
+1.8%
Palladium
2,052.00
+2.5%
Platinum
1,053.50
+2.6%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos