Blouwillem se rubriek oor die skebeide (07.09) het my gedagtes nou maklik 40 jaar laat teruggaan.
My ouma het die lekkerste anysbeskuit gebak en ek het dit in die koshuis onder my bed bewaar. Ons klomp in die koshuis het die beskuit verorber saam met Miloffie.
Ek wonder of ander dit ook gedoen het? Meng koffie saam met Milo, bekers vol!