Hoe gaan Saru onreg regstel?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Robbie Petzer skop pale toe in ’n kragmeting tussen die Cheetahs en Munster in die Pro14-reeks in 2017 in Limerick, Ierland.  Foto: Gallo Images
Robbie Petzer skop pale toe in ’n kragmeting tussen die Cheetahs en Munster in die Pro14-reeks in 2017 in Limerick, Ierland. Foto: Gallo Images

Dit is ’n jaar sedert Saru die Cheetahs uit die Europese kampioenskaptoernoooi geskop het en steeds proe dit asof­ daar te veel moer in my oggendkoffie is. Die Suid-Afrikaanse spanne se vertonings die afgelope naweek in die sogenaamde Verenigde Rugbykampioenskap het dit geensins verander nie.

Terwyl dit my geen vreugde verskaf het om te sien hoe Leinster en Munster die Bulle en die Haaie afransel nie, kan ek nie help om te dink dat dit hul verdiende loon is nie.

Toe die Cheetahs uitgeskop is, het ek gepleit om ’n uitklopkompetisie om te bepaal wie die vier topspanne is. Die Cheetahs se “flouerige vertoning” in die Pro14 is as een van die redes aangevoer waarom hulle die trekpas gekry het. Belaglik. Die “flouerige Cheetahs” het in hul eerste jaar van deelname die uitspeelrondes gehaal en was vroeg in 2020 weer sterk op pad na die uitspeelrondes toe Covid-19 rugby tot stilstand laat knars het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0/0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 97/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.0%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,783.98
+0.2%
Silwer
24.17
-0.5%
Palladium
2,019.47
-2.8%
Platinum
1,046.39
-0.3%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos