Hoekom CR so swyg oor die Eskom-situasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cyril Ramaphosa
Cyril Ramaphosa

’n Gas op vandeesweek se kykNET Verslag in gesprek vra met reg waarom pres. Cyril Ramaphosa stilbly oor die situasie by Eskom en nie optree in so ’n saak van landsbelang nie. Ek kan haar antwoord. Ramaphosa het toegekyk hoe Eskom besteel word en is nou bang om op te tree teen sy ANC-kamerade. Hy het nie eens die moed om op te tree teen byvoorbeeld Bheki Cele en ander hopelose ministers in sy kabinet in landsbelang in plaas van ANC-belang nie. Ek dink nie mense was al so gefrustreerd met ’n president van wie so baie verwag is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos