Die parlement se versuim om die Zuma-administrasie verantwoordbaar te hou is grafies en herhaaldelik geïllustreer in die getuienis voor die Zondo-kommissie. Foto: Getty Images
Donderdagmiddag beantwoord die adjunkpresident via elektroniese koppeling in die Nasionale Raad van Provinsies vrae wat vroeër aan sy kantoor verskaf is.
Nou wat is die probleem?
Op 1 November het miljoene burgers in Suid-Afrika ordelik en volgens streng Covid-19-protokol by duisende stemlokale opgedaag om nuwe raadslede vir munisipaliteite te kies. Baie mooi en volgens die grondwetlike en demokratiese beginsels.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.