Honde wag al jare by Wollies op jou

akkreditasie
Hond
Hond

Goeiemôre, landgenote, ek wil vanoggend ’n beroep op julle doen om na ’n mens se beste vriend uit te reik en deel van jul lewe te maak.

Honde, veral, is altyd verheug om sy of haar eienaar te sien, hoewel dit miskien nie altyd andersom is nie. Vir hulle is hul mensemaat alles in hul bestaansfeer. Hulle­ vra eintlik so min: kos, water en liefde.

Wollies, die diereskuiling in Pretoria-Noord, het talle hondjies wat al vele jare wag om aangeneem te word. Van hulle wag al vanaf 2014 en 2015 op ’n vir-altyd-huis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.44
+0.1%
Rand - Pond
19.89
-0.3%
Rand - Euro
16.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,777.19
-0.1%
Silwer
20.19
-0.4%
Palladium
2,154.50
+0.1%
Platinum
938.50
+0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos