Hou GEPF-trustees só aanspreeklik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Die Mpati-kommissie het bevind daar was ’n gebrek aan deursigtigheid, asook onbehoorlike en ondoeltreffende bestuur, ten opsigte van beleggings wat die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) gedoen het.

Wat nou ontstel, is die geheimsinnigheid rakende die uitvoering van die kommissie se aanbevelings deur die trustees van die Staatsdienspensioenfonds (GEPF). Die lede van die GEPF het die reg om te weet of die trustees stappe sal doen om mense aanspreeklik te hou vir ondeurdagte beleggings en sodanige geld te verhaal.

Dis ook tyd dat die GEPF sy lede­ by sy algemene jaarvergaderings betrek sodat onder meer vrae gevra kan word om die trustees aanspreeklik te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos