Húlle mag nie demokrasie ondermyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carl Niehaus
Carl Niehaus

Oor die hoofberig “Zuma se aansoek ‘is ’n bespotting’ ” (07.06) en oor die saamtrekke by Nkandla en dreigemente deur van die rolspelers daar: Die groot probleem is dat die ANC-leiers grootliks beheer oor van hul “ondersteuners” verloor het. Faksie-elemente, soos die komediant Carl Niehaus, dra nie partybelange op die hart nie en ontwrig die party. Misdadigers word jammerlik in hierdie faksiegeledere ondersteun, al beteken dit dat daar ’n bespotting van die reg gemaak word.

Hoe gouer daar teen hierdie probleemburgers opgetree word, hoe beter vir die hele land.

Hierdie faksies mag nie toegelaat word om ons demokrasie te ondermyn nie. Dit sal baie sleg wees vir ons toekoms.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.09
-1.0%
Rand - Pond
21.32
-0.6%
Rand - Euro
18.23
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
22.51
+0.6%
Palladium
1,815.89
+1.8%
Platinum
936.50
-0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos