Hy verhef sy eie denke bo die openbaring van God

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Deon Gurling
Foto ter illustrasie: Deon Gurling

Ek is baie dankbaar dat dr. Frits Gaum (“Is daar regtig ’n duiwel?”, 14.10) die voorreg het om die koerant en Netwerk24 as platform te hê om sy standpunte te verkondig. En dat ander daarop mag reageer, want hoe meer hy dit doen, hoe duideliker word sy dwalinge.

Anders as wat Gaum suggereer, kan burgerlike howe, soos die “Privy Council”, nie uitspraak gee oor die korrektheid van teologiese posisies nie. En hét ook nie in (ds. Thomas Francois) Burgers se geval nie. Daar is teen die kerk uitspraak gelewer op grond van prosessuele foute wat, jammer genoeg, deur die kerk begaan is.

Die aanhaling van NP van Wyk Louw is eweneens buite verband. Dit is nie hy wat die bose in eerste persoon laat praat nie, dit is die Bybel. Louw fundeer juis sy gedig op die paradys-gebeure. Dis ’n posisie wat regdeur die Skrif gehandhaaf word, in die Nuwe Testament beklemtoon word, besonderlik met Jesus se versoeking deur die duiwel (2020-vertaling!) en bereik sy kulminasie in die laaste boek van die Bybel waar al die verwysings na die “draak, slang, Duiwel en Satan” saamgetrek word in een persoon wat vir ’n duisend jaar in die diepte (abussos) gewerp is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.94
-0.2%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,149.00
-0.1%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos