Indien nie Ramaphosa nie, wie dan?

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n moeilike taak as hy ’n nuwe kabinet wil saamstel.  Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n moeilike taak as hy ’n nuwe kabinet wil saamstel. Foto: GCIS

Smittie de Villiers (26.07) skryf dat ons president nie die ruggraat het om te regeer nie.

Dit mag wel so wees en baie ander mag dalk saamstem, maar ek wil hom net een vraag vra: Kom vorendag met ’n oplossing vir sy en ander se frustrasies.

As pres. Cyril Ramaphosa nie in die omstandighede goed genoeg is nie, wie wil hy in sy plek sien? Het De Villiers hom al voorgestel hoe dit sal lyk as ’n Ace Magashule of ’n Nkosazana Dlamini-Zuma of selfs dalk ene Carl Niehaus die land moet toespreek op ’n Sondagaand?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos