Basil Kivedo, Leighton Park, Worcester, skryf:
Drs. Martin Faywers en Willa Boezak se brief (“Nzimande open deur wat lei na donkerte”, Rapport Weekliks, 9 Januarie 2022) het betrekking.
Hierdie brief belig Nzimande vir wie en wat hy is: Stiksienig, dof/dom, arrogant, magsbehep en ’n aartsrassis.