Is klimrame dan belangriker as ablusiegeriewe?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: Foto24
Foto ter illustrasie: Foto24

Ek verwys na die berig oor die nuwe badkamergeriewe by St. Vincent’s RC Primary te Koelenhof, Stellenbosch (09.11). Eerstens wil ek die hoof van harte gelukwens met haar volgehoue pogings wat tot gevolg gehad het dat ordentlike ablusiegeriewe vir die leerlinge op die skoolgronde aangebring is.

Dit wil voorkom asof die hoof verskeie donateurs moes nader vir skenkings om haar droom tot ordentlike ablusiegeriewe te verwesenlik. Die vraag ontstaan nou: Hoekom was dit so moeilik en tydrowend om organisasies te identifiseer wat bereid sou wees om die projek te finansier? Word ablusiegeriewe as nienoodsaaklik en minder belangrik beskou as ’n klimraam en buitelug-toerusting?

Elke leerling het die reg tot basiese geriewe en dit moet dringend aandag geniet. Ek wil die hoop uitspreek dat ander skole St. Vincent’s se voorbeeld sal volg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 109/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,790.90
+0.4%
Silwer
22.85
-0.3%
Palladium
1,762.93
-2.0%
Platinum
955.18
-1.1%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,801
+0.3%
Alle aandele
70,235
+0.3%
Hulpbronne 10
66,723
+1.7%
Industriële 25
93,118
-0.8%
Finansiële 15
13,522
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos