Deel

Jammer oor st. 5, Dana

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dana Snyman
Dana Snyman

Na aanleiding van Dana Snyman se “Deurloop” in Saterdag (04:03) se Beeld wil ek simpatiseer met sy ondervinding op die st. 5-kamp.

Bangmaakpraatjies is nie die manier om godsdienstige gesprekke met kinders óf volwassenes te begin nie. Die resultaat kan vergelyk word met die saad wat op die oppervlakkige grond gesaai is, vinnig opgekom het maar net so vinnig weer weggekwyn het. Die wonderlike ligte gevoel wat gelowiges ervaar wat glo in Christus se verlossing van selfs die hardnekkigste sondes, is deur Sy genadegawe van die geloof blywend. Dit ten spyte daarvan dat daaglikse belydenis en aanhoudende vra om vergifnis van ons sonde steeds nodig is.

Die strewe om uit dankbaarheid, met die hulp van die Heilige Gees, al minder te swig voor die sondes, dra by tot die wonderlike ligte gevoel by dié wat geroep is tot dié geloof. Dana, ek vra om verskoning en vergifnis vir wat in st. 5 met jou en baie ander van ons gebeur het en steeds gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos