Jammerte vir ons hardwerkende matrieks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ek is, soos ander, ook bekommerd oor die matriekuitslae van 2021 se ooraanbod van onderskeidings, asook punte-aanpassings, se geldigheid.

Vir my lyk dit asof die regering die onderwysdepartement aansê om punte aan te pas, tot so ’n mate dat die slaagsyfer naby aan 80% is. Dis hier waar die ooraanbod van A-simbole vandaan kom, want as die punte opwaarts aangepas word om druipelinge deur te help, is daar dan ’n klomp leerlinge wat A-simbole verwerf het wat dit nie andersins sou behaal het nie.

Aan die ander kant het die regering nie ’n keuse nie, want met, sê maar, ’n 50%-slaagsyfer sal daar nie genoeg klaskamers en onderwysers wees om die getalle te hanteer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.82
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,773.46
-0.3%
Silwer
20.11
-0.8%
Palladium
2,153.00
+0.1%
Platinum
932.00
-0.6%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos