Ja, natuurlik, jy praat dan uit die “slaapkamer” uit. Skelms hou nie daarvan as jy hul geheime uitlap nie. Jy is óf “in” saam met hulle, óf jy is “uit”. Jammer, André, jy is te eerlik vir Suid-Afrika. – WesMon Gerber
Hy het hier op ’n paar liddorings getrap! Dié wat geld steel, bly, en dié wat dit ontmasker, ry. – Gerhard van Biljon
Ek kan nie wag vir De Ruyter se boek om te verskyn nie! – Jaco Prinsloo