Die ministers se krag behoort 18 ure per dag af te wees. Totdat beurtkrag opgelos is. – Mike O’Kelley
Sal nie eens help om dié spul terroriste se optrede as skandalig uit te kryt nie. Hulle het geen skaamte of empatie nie. – JC, Bloemfontein
Sommige is nou maar eenmaal meer gelyk as ander. – Jan Frederik