Wat ’n kolwer, wat ’n kaptein! – drimt
Welgedaan. Nog nooit getwyfel dat hy daar hoort nie. – JC Mouton
Duidelik verwar Bavuma se kritici die verskillende krieket-dissiplines. Hy het homself nog nie bewys as ’n top-T20-speler nie, maar diegene wat hom nie in die toets en eendagspanne wil hê nie, is óf uiters oningelig óf bloot bevooroordeeld. – TG Venter