Ek hoop met my hele hart dat rugby, en nie omstredenheid nie, die uitslag van Saterdag se laaste toets tussen die Bokke en die Leeus sal bepaal. – Bekker, Boston
Rassie Erasmus wil 100% in beheer wees, al maak hy ’n totale gek van homself. Wen of verloor, die Leeus het waardigheid behou. Erasmus nie. – Francois Voges, Blanco
Prof. Michael le Cordeur (03.08), bepleit gesinsbeplanning eerder as oorvol skole. Dis tog logies. – Ouma Uil, Strand