Terwyl die ondersoek teen dr. Susan Vosloo afgehandel word, moet sy in ’n Covid-19-saal gaan werk. Dalk bring dit haar tot ander insigte. – Joanne, Bellville
Baie dankie dr. Susan Vosloo dat u standpunt ingeneem het teen die Covid-19-inenting. – Johan, George
Asseblief, asseblief, die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, tree op teen mense soos dr. Susan Vosloo wat mense se lewens op die spel plaas met blatante leuens. – Johan, Stellenbosch