Kalahari-brulsand, diere gee onvergeetlike wegkom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die reservaat.Foto: Ouma lies
Die reservaat.Foto: Ouma lies

Ons het onlangs die Witsand-natuurreservaat in die Kalahari saam met ons dogter en twee kleinseuns besoek. Wat ’n besonderse ervaring – van die pragtigste natuurskoon en verskeidenheid van wildsoorte tot die mooiste voëlsang.

Elke chalet is gerieflik ingerig met ’n ruim private stoep wat uitkyk op ’n waterdrinkplek skaars 4 m weg. Omdat hier geen roofdiere is nie, kan die wild en voëltjies enige tyd rustig en ongestoord hul dors kom les. ’n Buitengewone gebeurtenis het ons een aand te beurt geval. ’n Kolossale gemsbok het ons op die voorstoep verras. Die besoek van ’n duikertjie, wat nuuskierig agter die watergat vir ons geloer het, was net so spesiaal. By ’n voëluitkykplek het ons ’n hele trop springbokkies gesien wat rustig naby ons tussen die bosse gewei het. Ons daaglikse besoekertjies, die blouapies, het ons gereeld met hul manewales vermaak.

Selfs ’n skugter eekhoring­gesin het soms speels nader gekom en dan al sittende op hul agterpootjies vir ons geloer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos