Kommetdieding wen ook vir Kaaps

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Michelle Rix, Kommetdieding se afrigter, hou ’n wortel vas vir Kommetdieding terwyl sy leibande deur Ashwin Reynolds, sy eienaar, vasgehou word. Kommetdieding is Saterdag terug in Milnerton verwelkom nadat hy verlede Saterdag die Durban July gewen het. Foto: Jaco Marais
Michelle Rix, Kommetdieding se afrigter, hou ’n wortel vas vir Kommetdieding terwyl sy leibande deur Ashwin Reynolds, sy eienaar, vasgehou word. Kommetdieding is Saterdag terug in Milnerton verwelkom nadat hy verlede Saterdag die Durban July gewen het. Foto: Jaco Marais

Ek sien eers Dinsdag in ’n op­telkoerant van Kommetdieding se oorwinning in die Durban July­. Veels geluk aan Ashwin Reynolds, eienaar, met die sege, wat ook ’n sege vir Kaaps is.

In die laat 1960’s en vroeë 1970’s was ek as student ’n taxibestuurder in die Kaapse middestad. My kollegas was hardebaard-taximanne en ons jong kêrels was die “laaities” wat net nagte en oor naweke gewerk het.

Terwyl daar voor nagklubs gewag is op die fuiwendes om uit te kom, is Rummyop die enjinkap vir geld gespeel en is daar ook luidkeels bespiegel oor ’n “banker” vir die boerpot in die volgende perderesies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,775.35
+0.6%
Silwer
23.50
+1.3%
Palladium
2,034.77
+0.7%
Platinum
1,051.37
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos