Lansie gebreek vir doemprofete

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma Foto: WitnessMedia
Oudpres. Jacob Zuma Foto: WitnessMedia

Barnard Beukman, Beeld-redakteur, verwys in sy insiggewende rubriek “JZ vas: Wat nou vir SA?” (30:06) na die doemprofete met hul “dit-sal-tog-nooit-gebeur-nie”-oortuiging wat nou met ’n voet in die mond sit.

Neem ons wel in ag hoe Jacob­ Zuma die laaste paar jaar met die gereg en howe omgegaan het, kan niemand die doemprofete kwalik neem dat hulle moed opgegee het dat daar iewers tog ’n streep in die sand getrek sou word nie.

Zuma het ongelukkig sy hand oorspeel deur die hoogste hof in die land uit te daag en dit sou rampspoedig vir ons regstelsel gewees het indien waarnemende hoofregter Sisi Khampepe anders oor hom sou beslis. Met sy geskiedenis om die reg te omseil, het Zuma waarskynlik nie hierdie een sien kom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos