Lees dít by die vermoorde boer se begrafnis

akkreditasie
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Ons word gereeld vertel dat daar voor 1994 ’n stryd gevoer is om Suid-Afrika vry te maak. Dit was glo ’n dawerende sukses, want sedert 1994 is ons glo vry. So word ons baie stories vertel deur politici, en daar is waarskynlik ’n hele klomp mense wat dit glo ook.

Self sien ek geen vryheid om my nie. Almal woon agter slot en grendel, en die wat dit nie doen nie word vermoor, beroof en vermink, soos ons nou weer gelees het die Buchner-gesin van die Oos-Kaap ervaar het. Wat die aanvallers gemotiveer het, is glo nog onbekend. Ons leef in ’n gewelddadige land waarin slegs die geweldenaars vry is. Hulle loop vry rond en moor en roof na hartelus. So nou en dan vang die polisie een en dan is dit groot nuus.

Omdat die doodstraf afgeskaf is, word hy ’n rukkie in die tronk aangehou en ná ’n paar jaar op parool vrygelaat om weer vry rond te loop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 37/2
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos