Dit is so hartseer om ons stad te beleef in die toestand waarin dit nou is.
Vir dae het ons geen water nie. Vullis word nie betyds verwyder nie. Parke en begraafplase is verwaarloos. (Gelukkig help die buurtwagte om die parke skoon te maak.)
Word die vullis verwyder, is dit oor naweke met lekker oortydgeld vir die werkers.