Moenie doemprofete verkwalik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barnard Beukman
Barnard Beukman

Barnard Beukman verwys in sy insiggewende artikel, “JZ vas: Wat nou vir SA?” (30.06), na die doemprofete met hul “dit-sal-tog-nooit-gebeur-nie”-oortuiging wat nou met ’n voet in die mond sit.

Neem ons egter in ag hoe Jacob Zuma die afgelope klompie jare met die reg, gereg en howe omgegaan het, kan niemand die doemprofete kwalik neem dat hulle moed opgegee het dat daar iewers tog ’n streep in die sand getrek sou word nie.

Zuma het ongelukkig sy hand oorspeel deur die hoogste hof in die land uit te daag, en dit sou rampspoedig vir ons regstelsel gewees het indien die waarnemende hoofregter Sisi Khampepe anders oor hom sou beslis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos